Ou Testament

Nuwe Testament

2 Johannes 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die genade, barmhartigheid en vrede wat van God die Vader kom en van Jesus Christus, die Seun van die Vader, sal by ons wees wat in die waarheid en die liefde is.

Lees volledige hoofstuk 2 Johannes 1

Kyk 2 Johannes 1:3 in konteks