Voordat die besluit baar — soos kaf gaan die dag verby — voordat daar oor julle kom die toorngloed van die Here, voordat oor julle kom die dag van die toorn van die Here.