Daarop antwoord Jefta die oudstes van Gílead: As julle my laat terugkom om teen die kinders van Ammon te veg en die Here hulle aan my oorgee, dan moet ek julle hoof word.