8. Die Here open die oë van die blindes; die Here rig die wat geboë is, op; die Here het die regverdiges lief.
9. Die Here behoed die vreemdelinge; Hy rig wees en weduwee weer op; maar die weg van die goddelose maak Hy krom.
10. Die Here is vir ewig Koning; jou God, o Sion, is van geslag tot geslag! Halleluja!