3. As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?
4. Die Here is in sy heilige paleis; die troon van die Here is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders.
5. Die Here toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet.
6. Hy sal op die goddelose vangnette, vuur en swawel laat reën; en ’n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees.
7. Want die Here is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.