24. die kinders van Harif, honderd-en-twaalf;
25. die kinders van Gíbeon, vyf-en-negentig;
26. die manne van Betlehem en Netófa, honderd-agt-en-tagtig;
27. die manne van Ánatot, honderd-agt-en-twintig;
28. die manne van Bet-Asmáwet, twee-en-veertig;
29. die manne van Kirjat-Jeárim, Kefíra en Béërot, sewehonderd-drie-en-veertig;
30. die manne van Rama en Geba, seshonderd-een-en-twintig;
31. die manne van Migmas, honderd-twee-en-twintig;
32. die manne van Bet-el en Ai, honderd-drie-en-twintig;
33. die manne van die ander Nebo, twee-en-vyftig;
34. die kinders van die ander Elam, duisend-tweehonderd-vier-en-vyftig;
35. die kinders van Harim, driehonderd-en-twintig;
36. die kinders van Jérigo, driehonderd-vyf-en-veertig;
37. die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewehonderd-een-en-twintig;
38. die kinders van Sénaä, drieduisend-negehonderd-en-dertig.
39. Die priesters: die kinders van Jedája, van die huis van Jésua, negehonderd-drie-en-sewentig;