En toe die hele volk die deurtog voleindig het, het die ark van die Here met die priesters voor die oë van die volk deurgegaan.