en met hulle gespreek in Silo, in die land Kanaän, en gesê: Die Here het deur die diens van Moses bevel gegee dat aan ons stede afgestaan moet word om in te woon, met hulle weiveld vir ons vee.