Maar die volk bekeer hulle nie tot Hom wat hulle slaan nie, en hulle soek nie die Here van die leërskare nie.