Dan bewe die aarde en krimp inmekaar; want die gedagtes van die Here kom tot stand teen Babel, om die land van Babel ’n woesteny te maak, sonder inwoner.