en hulle het na Egipteland getrek; want hulle het nie geluister na die stem van die Here nie. En hulle het tot by Tagpánhes gekom.