Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet, en op die sewende dag is daar fees tot eer van die Here.