Maar hulle sal weet dat Ek, die Here hulle God, met hulle is, en dat hulle, die huis van Israel, my volk is, spreek die Here Here.