Maar toe ek met julle gespreek het, het julle nie geluister nie, maar julle was wederstrewig teen die bevel van die Here en het vermetel in die gebergte opgetrek.