En ná hom was Samma, die seun van Age, die Harariet. Toe die Filistyne by Legi bymekaarkom, waar ’n stuk land was vol lensies en die volk vir die Filistyne gevlug het,