Toe gaan Jósafat in die vergadering van Juda en Jerusalem staan, in die huis van die Here, voor die nuwe voorhof;