En in die môre het hy uitgegaan en gaan staan en aan die hele volk gesê: Julle is onskuldig. Kyk, ék het ’n sameswering gesmee teen my heer en hom vermoor, maar wie het al hierdie manne doodgeslaan?