van die Jordaan af na die ooste toe, die hele land Gílead, die Gadiete en die Rubeniete en die Manassiete, van Ároër af wat aan die Arnonrivier lê, Gílead sowel as Basan.