Dawid en die oudstes van Israel en die owerstes oor duisend het toe gegaan om die verbondsark van die Here met vreugde uit die huis van Obed-Edom te gaan haal.