So het hy dan ’n binneste vertrek binnekant in die middel van die huis ingerig om die verbondsark van die Here daar neer te sit.