En onderwyl hulle probeer om hom dood te maak, het ’n berig die owerste oor duisend van die leërafdeling bereik dat die hele Jerusalem in oproer was.